1 Kronieke 25:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle almal was seuns van Heman, die siener van die koning in godsdienstige sake, en hulle het hom groot aansien verleen. God het aan Heman veertien seuns en drie dogters gegee.

1 Kronieke 25

1 Kronieke 25:1-9