1 Kronieke 22:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het toe gesê: “Die heiligdom van God, die Here, is nou hier by die dorsvloer en hier is ook die brandofferaltaar vir Israel.”

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:1-5