1 Kronieke 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid en die hele Israel het toe opgetrek teen Jerusalem, dit is Jebus. Die Jebusiete, oorspronklike inwoners van die land, het toe daar gewoon.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:1-14