1 Kronieke 1:1-7 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Adam, Set, Enos,

2. Kenan, Mahalalel, Jered,

3. Henog, Metusalag, Lameg,

4. Noag.Noag se seuns was Sem, Gam en Jafet.

5. Die geslag van Jafet:Gomer, Magog, die Mediërs, die Grieke, Tubal, Mesek en Tiras.

6. Die nageslag van Gomer: Askenas, Rifat en Togarma.

7. Uit Griekeland het Elisa, Tarsis, die Kittiërs en die Rodaners voortgekom.

1 Kronieke 1