1 Korintiërs 14:38-40 Afrikaans 1983 (AFR83)

38. Maar as iemand dit nie erken nie, sal God hom ook nie erken nie.

39. Daarom, my broers, beywer julle om te profeteer en moenie die gebruik van ongewone tale of klanke verhinder nie.

40. Alles moet egter gepas en ordelik geskied.

1 Korintiërs 14