1 Korintiërs 10:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maak soos ek: ek probeer om almal in alles tegemoet te kom. Ek soek nie my eie belang nie maar dié van baie ander, sodat hulle gered kan word.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:28-33