1 Korintiërs 10:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat hulle almal vir Moses gevolg het, is hulle almal in die wolk en in die see gedoop.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:1-7