1 Konings 22:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Miga by die koning kom, sê dié vir hom: “Miga, moet ons teen Ramot in Gilead gaan veg? Of moet ons dit laat staan?”“Gaan gerus,” antwoord Miga, “u sal wen. Die Here gee die stad aan die koning oor.”

1 Konings 22

1 Konings 22:6-19