1 Konings 18:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Teen die middag het Elia hulle begin spot: “Roep harder! Hy is mos 'n god! Miskien is hy diep in gedagte of gou bietjie uit, of op reis, of dalk slaap hy en moet hy eers wakker word!”

1 Konings 18

1 Konings 18:26-36