1 Konings 13:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

In Bet-El het daar 'n óú profeet gewoon. Sy seuns het hom kom vertel wat die man van God alles dié dag in Bet-El gedoen het. Ook wat hy vir die koning gesê het, het hulle vir hulle pa kom oorvertel.

1 Konings 13

1 Konings 13:5-14