28. Koning Jerobeam het toe met sy raadgewers oorleg gepleeg en twee goue kalwerbeelde laat maak. Toe sê hy: “Julle het lank genoeg Jerusalem toe gegaan, Israel; hier is nou die beelde van julle God wat julle uit Egipte laat wegtrek het.”
29. Jerobeam het die een beeld in Bet-El opgestel en die ander in Dan.
30. Dit het die volk tot sonde verlei: hulle het selfs die een beeld na Dan toe begelei.