1 Konings 11:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Hadad in Egipte verneem dat Dawid te sterwe gekom het en dat Joab, die hoof van die leër, ook dood was, het hy vir die farao gesê: “Laat my toe om na my land toe terug te gaan.”

1 Konings 11

1 Konings 11:18-31