1 Konings 1:20-22 Afrikaans 1983 (AFR83)

20. U Majesteit, die hele Israel kyk nou op na u om vir hulle aan te wys wie u troon ná u sal bestyg.

21. Moet ek en my seun Salomo dan, nadat u in u graf gelê is, as misdadigers behandel word?”

22. Terwyl sy nog met die koning praat, kom die profeet Natan daar aan.

1 Konings 1