Spreuke 9:1-4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DIE Wysheid het haar huis gebou, haar sewe pilare uitgekap,

2. haar slagvee geslag, haar wyn gemeng, ook haar tafel gedek.

3. Sy het haar diensmeisies uitgestuur, sy nooi uit op die hange van die stadshoogtes:

4. Wie eenvoudig is, laat hy inkom hierheen, wie verstandeloos is, vir hom sê sy:

Spreuke 9