Spreuke 8:16-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

16. deur my heers die vorste en die edeles, al die regters van die aarde.

17. Ék het lief die wat my liefhet, en die wat my soek, sal my vind.

18. Rykdom en eer is by my, duursame goed en geregtigheid.

Spreuke 8