Spreuke 8:10-12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

10. Neem my tug aan, en nie silwer nie, en kennis liewer as uitgesoekte goud.

11. Want wysheid is beter as korale, en al die kleinode kan daar nie mee vergelyk word nie.

12. Ek, Wysheid, is vertroud met die skranderheid, en ek vind kennis van regte oorleg.

Spreuke 8