Spreuke 31:29-31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

29. Resj. Baie dogters het hulle knap gedra, maar jy oortref hulle almal.

30. Sjin. Die bevalligheid is bedrog, en die skoonheid is nietigheid; ’n vrou wat die Here vrees, sy moet geprys word.

31. Tau. Gee haar van die vrug van haar hande, en laat haar werke haar prys in die poorte.

Spreuke 31