Spreuke 30:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dat ek nie, as ek oorversadig geword het, U verloën nie, en sê: Wie is die Here? En dat ek nie, as ek arm geword het, steel en my aan die Naam van my God vergryp nie.

Spreuke 30

Spreuke 30:7-13