Spreuke 26:13-15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

13. Die luiaard sê: Daar is ’n leeu op die pad, ’n leeu op die pleine.

14. ’n Deur draai rond op sy skarniere, so die luiaard op sy bed.

15. Het die luiaard sy hand in die skottel gesteek, hy is te moeg om dit na sy mond terug te bring.

Spreuke 26