Spreuke 24:32-34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

32. En ek het dit aanskou, ja, daarop gelet, gekyk, en lering aangeneem:

33. Nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie sluimer, nog ’n bietjie hande-vou om uit te rus;

34. dan kom jou armoede aangeloop en jou gebrek soos ’n gewapende man.

Spreuke 24