10. Verlê die ou grenslyne nie, en kom nie op die landerye van die wese nie.
11. Want hulle Verlosser is sterk, Hy sal hulle saak teen jou verdedig.
12. Bring jou hart na die tug en jou oor na woorde van kennis.
13. Hou die tug nie terug van die seun nie; as jy hom met die roede slaan, sal hy nie sterwe nie.