Spreuke 12:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EEN wat die tug liefhet, het kennis lief; maar wie die teregwysing haat, is dom.

2. Die goeie verkry ’n welbehae van die Here, maar Hy veroordeel ’n slinkse man.

Spreuke 12