Spreuke 11:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Deur die mond stort die roekelose sy naaste in die verderf, maar deur kennis word die regverdiges gered.

Spreuke 11

Spreuke 11:7-19