Spreuke 10:22-24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

22. Die seën van die Here — dit maak ryk, en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie.

23. Dit is ’n vermaak vir ’n dwaas om ’n skandelike daad te doen, net so is wysheid vir ’n man van verstand.

24. Waar die goddelose bang voor is — dit kom oor hom; maar die begeerte van die regverdiges vervul Hy.

Spreuke 10