Romeine 16:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EK beveel by julle aan ons suster Fébé, wat ’n dienares is van die gemeente in Kenchréë,

2. dat julle haar ontvang in die Here, soos dit die heiliges betaam, en haar bystaan in elke saak waarin sy julle nodig mag hê. Want sy was vir baie ’n beskermster en ook vir my.

Romeine 16