Romeine 15:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maar só, dat ek my eer daarin gestel het om die evangelie te verkondig, nie waar Christus alreeds bekend was nie — om nie op die fondament van ’n ander te bou nie —

Romeine 15

Romeine 15:19-25