Rigters 8:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê die manne van Israel vir Gídeon: Heers oor ons, u sowel as u seun en u kleinseun, want u het ons verlos uit die hand van die Midianiete.

Rigters 8

Rigters 8:14-30