Rigters 5:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So moet al u vyande, Here, omkom! Maar die wat Hom liefhet, is soos die opgang van die son in sy krag. En die land het veertig jaar lank gerus.

Rigters 5

Rigters 5:25-31