Rigters 21:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het onder die inwoners van Jabes in Gílead vierhonderd meisies aangetref, jongmeisies wat geen gemeenskap met ’n man gehad het nie, en dié het hulle na die laer gebring in Silo wat in die land Kanaän lê.

Rigters 21

Rigters 21:11-16