Rigters 20:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die hoofde van die hele volk, van al die stamme van Israel, het in die vergadering van die volk van God gaan staan — vierhonderdduisend man te voet wat die swaard uittrek.

Rigters 20

Rigters 20:1-10