Rigters 18:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle antwoord: Maak klaar, en laat ons teen hulle optrek! Want ons het die land gesien, en kyk, dit is baie goed; en julle sit stil! Wees nie traag om te trek, in te gaan, die land in besit te neem nie.

Rigters 18

Rigters 18:1-10