Rigters 18:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hulle het saamgeneem wat Miga gemaak het, en die priester wat hy gehad het; en hulle het Lais, ’n rustige en onbesorgde volk, oorval en dié met die skerpte van die swaard verslaan en die stad met vuur verbrand.

Rigters 18

Rigters 18:17-31