En Simson slaan sy arms om die twee middelste pilare waar die huis op gerus het, die een met sy regter — en die ander met sy linkerhand, en leun teen hulle aan.