6. met trompette en basuingeklank; juig voor die aangesig van die Koning, die Here!
7. Laat die see bruis en sy volheid, die wêreld en die wat daarin woon.
8. Laat die riviere in die hande klap, die berge tesame jubel
9. voor die aangesig van die Here; want Hy kom om die aarde te oordeel; Hy sal die wêreld rig in geregtigheid en die volke met reg.