Psalms 89:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die goedertierenhede van die Here wil ek vir ewig besing; ek wil u trou bekend maak met my mond van geslag tot geslag.

Psalms 89

Psalms 89:1-4