Psalms 79:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle het die lyke van u knegte aan die voëls van die hemel tot spys gegee, die vlees van u gunsgenote aan die wilde diere van die land.

Psalms 79

Psalms 79:1-8