Psalms 72:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Mag sy naam vir ewig wees; mag sy naam uitspruit solank as die son daar is! En mag al die nasies in hom geseën word, hom gelukkig prys!

Psalms 72

Psalms 72:11-20