Psalms 70:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid, by die gedenkoffer.

2. o God, maak tog gou om my te red, o Here, om my te help!

3. Laat hulle wat my lewe soek, beskaamd staan en rooi van skaamte word; laat hulle wat behae het in my ongeluk, agteruitwyk en in die skande kom.

Psalms 70