10. Voordat julle potte die doringtak gewaar word, sal Hy dit wegstorm, die rou vleis sowel as die vuurgloed.
11. Die regverdige sal bly wees as hy die wraak sien; hy sal sy voete was in die bloed van die goddelose.
12. En die mense sal sê: Gewis, daar is vrug vir die regverdige; gewis, daar is ’n God wat op die aarde oordeel!