Psalms 4:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek wil in vrede gaan lê en meteens aan die slaap raak; want U, o Here, alleen laat my in veiligheid woon.

Psalms 4

Psalms 4:1-9