Psalms 33:21-22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) want ons hart is bly in Hom, omdat ons op sy heilige Naam vertrou. Laat u goedertierenheid, Here, oor ons wees