Psalms 31:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Here, laat my nie beskaamd staan nie, want ek roep U aan; laat die goddelose beskaamd staan, laat hulle verstom in die doderyk!

Psalms 31

Psalms 31:15-23