Psalms 27:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Hy steek my weg in sy hut in die dag van onheil; Hy verberg my in die skuilplek van sy tent; Hy verhef my op ’n rots.

Psalms 27

Psalms 27:1-7