Psalms 24:8-10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

8. Wie is tog die Erekoning? Die Here, sterk en geweldig, die Here geweldig in die stryd.

9. Hef op julle hoofde, o poorte, ja, hef op, ewige deure, dat die Erekoning kan ingaan!

10. Wie is dan tog die Erekoning? Die Here van die leërskare — Hy is die Erekoning! Sela.

Psalms 24