Psalms 23:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. ’n PSALM van Dawid.Die Here is my herder; niks sal my ontbreek nie.

2. Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen.

Psalms 23