Psalms 21:12-14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

12. Want hulle het U met onheil bedreig; hulle het ’n listige plan uitgedink sonder om iets uit te rig.

13. Want U sal hulle dwing om te vlug; met u boogsnare sal u mik op hulle gesig.

14. Verhef U, Here, in u sterkte; ons wil u heldekrag eer met psalmgesang!

Psalms 21