Psalms 18:23-26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

23. want al sy verordeninge was voor my, en sy insettinge het ek nie van my verwyder nie.

24. Maar ek was opreg by Hom, en ek was op my hoede vir my ongeregtigheid.

25. So het die Here my dan vergelde na my geregtigheid, na die reinheid van my hande, voor sy oë.

26. By die liefderyke betoon U Uself liefderyk, by die opregte man opreg,

Psalms 18