’n GEBED van Dawid. Here, hoor ’n regverdige saak, let op my smeking; luister tog na my gebed met onbedrieglike lippe.