Psalms 16:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die smarte van hulle wat ’n ander god met gawes vereer, sal menigvuldig wees; ek sal hulle drankoffers van bloed nie uitgiet en hulle name op my lippe nie neem nie.

Psalms 16

Psalms 16:1-11