Psalms 143:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. ’n PSALM van Dawid.o Here, hoor my gebed; luister tog na my smekinge; verhoor my in u trou, in u geregtigheid.

2. En gaan nie na die gereg met u kneg nie, want niemand wat leef, is voor u aangesig regverdig nie.

Psalms 143